1887

n Die Kerkblad - Die Wetenskap-Geloofgesprek : diskussie

Volume 109, Issue 3190
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Wetenskap-Geloofgesprek is 'n debat wat oor baie eeue heen al gevoer word. Daar was tye wat dit baie nou vervleg was met die Wetenskap-Teologiegesprek, maar oor die laaste paar dekades is die onderskeid baie duideliker deurdat die akademiese gesprek in boeke en joernale baie meer fokus op die gesprek tussen Teologie as Wetenskap en die Natuurwetenskappe. In die postmoderne era word ons lewens elke dag geraak deur die toepassing van die resultate van een of ander nuwe wetenskaplike of tegnologiese uitvinding.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57106
2006-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error