1887

n Die Kerkblad - Genade alléén! : aktuele tema

Volume 109, Issue 3190
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As 'n mens ouer begin word, maak jy enersyds bestek van jou verlede op, en jy berei jou ook voor vir 'n toekoms anderkant hierdie lewe - "wat tog niks anders as 'n voortdurende sterwe is nie". Wanneer 'n mens die balans van jou lewe begin opmaak, besef jy hoe nietig selfs jou beste pogings was. Daarom is dit belangrik om in die terugblik op die verlede tot sover as jou eie doop terug te gaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57108
2006-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error