1887

n Die Kerkblad - Debat oor Evolusie en Evolusionisme : redaksioneel

Volume 109, Issue 3190
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende 2004/5 was daar 'n redelik uitgebreide debat oor evolusie en evolusionisme in Die Kerkblad wat 'n bepaalde afronding bereik het. In die uitgawe van Junie vanjaar verskyn daar egter weer 'n artikel oor hierdie onderwerp van die hand van dr. Henk Stoker, waarmee die debat in 'n sekere sin heropen word. Lesers wil graag weet waarom en of hierdie debat hiermee voortgesit word. Verdere toeligting en verduideliking is dus noodsaaklik. Die Junie-uitgawe van ons blad het veral gefokus op onderwysaangeleenthede.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3190/EJC57132
2006-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error