1887

n Die Kerkblad - Erfgename van God : aktuele tema

Volume 109, Issue 3191
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is seker nie een mens op aarde wat nie bly sal wees as hy iets uit 'n testament erf nie - hoe gering die erfenis ook al mag wees. Jy is die testateur baie dankbaar - al is dit ná sy dood - vir die nalatenskap. Tog erf ons by mense slegs en hoogstens tydelike en verganklike dinge - dinge wat vergaan en verbygaan: geld, 'n plaas, 'n aandenking. As jy die dag jóú testament agterlaat, het jy al jou aardse goed ook nie meer nie. Hoeveel te meer moet ons nie dankbaar wees as ons uit God se testament erf nie. God is ewig en die dinge wat ons by Hom erf, is ook ewig. Mot en roes kan dit nie verniel nie, en diewe kan dit nie steel nie. Dis joune virewig!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3191/EJC57165
2006-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error