1887

n Die Kerkblad - Mmakau vier fees! : van oraloor

Volume 109, Issue 3192
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Saterdag 22 Julie was 'n groot dag op die kalender van die Mmakau-lidmate. Op daardie dag het die gemeente die afstigting van die Gereformeerde Kerk Garankuwa gevier. Die Gereformeerde Kerk Mmakau is nou 'n selfstandige gemeente. Die susters van Mmakau het reeds vanaf die vorige dag agter die kospotte gestaan en dwarsdeur die nag vir die gemeente en gaste gekook. Toe die gaste daardie Saterdagmôre daar opdaag, was die lug gevul met die heerlike reuk van potjiekos.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3192/EJC57182
2006-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error