1887

n Die Kerkblad - Filadelfia Opleidingsentrum : van oraloor

Volume 109, Issue 3194
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Filadelfia Opleidingsentrum in Bloemfontein het in 2005 'n samewerkingooreenkoms met die Fakulteit Teologie van die Noordwes Universiteit gesluit oor die erkenning van hulle diploma met die oog op inskrywing vir die BTh-graad in Pastorale Berading en ander vlakke van samewerking. Daar is tans 250 studente ingeskryf vir die Sertifikaaten Diplomakursusse, en daar is reeds 'n groot getal aansoeke vir 2007. Benewens die kursusse wat Filadelfia aanbied, doen hulle ook Bybelse berading by hulle hoofsentrum in Langenhovenpark, Bloemfontein.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57239
2006-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error