1887

n Die Kerkblad - Die Bybel op selfoon - 'n eerste vir Suid-Afrika : van oraloor

Volume 109, Issue 3194
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Stel jou die volgende scenario in die erediens voor: Die predikant sê: "Volg asseblief vandag se Skriflesing op u selfoon." Vergesog? Dit is nie langer die geval nie. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika en Christian Mobile kondig aan dat sedert 20 September 2006 Suid- Afrikaners die eerste in die wêreld sal wees om 'n volledige Bybel deur middel van SMS op hulle selfone te kan aflaai.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3194/EJC57241
2006-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error