1887

n Die Kerkblad - Sinode Middellande - November 2006 : 'n Historiese byeenkoms : van oraloor

Volume 109, Issue 3196
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"'n Geskiedkundige gebeurtenis, wat - terselfdertyd - 'n einde gemaak het aan sy eie geskiedenis (bestaan)" - so sou 'n mens die heel waarskynlik laaste byeenkoms van Sinode Middellande vanaf 27-29 November verlede jaar op Potchefstroom kon beskrywe. Soos later sal blyk, het hierdie Sinode sy vroeëre beginselbesluit (van Nov/Des 2004, vgl. van April 2005, p. 22-23) bevestig om met die (oorwegend) blanke Sinode van die Gereformeerde Kerke in SA (bekend as die Potchefstroom-Sinode) tot een kerklike struktuur te verenig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57297
2007-02-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error