1887

n Die Kerkblad - Wat word bedoel met ... : die "nuwe hemel" en die "nuwe aarde"? : tema-artikel

Volume 109, Issue 3196
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek was bevoorreg om in 'n klein boeregemeenskap groot te word so reg in die pragtige Loskopvallei. Een van die mooiste dele van ons land en in die wêreld (al is dit dalk net my eie opinie). Dis waar ek my groot liefde vir die buitelewe gekry het. Vir 'n rooibokram se snorkgeluid as hy jou hoor. 'n Koedoebul se skelm wegkruip met sy horings so tussen die takke van 'n boom. Vir die naggeluide om die kampvuur. Vir die sterrehemel wat God se grootheid uitbasuin (Ps 8). Man, dit maak my sommer lus om onmiddellik my tent te pak en 'n vuurmaakplekkie te gaan soek. God se skepping is darem wonderlik!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3196/EJC57305
2007-02-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error