1887

n Die Kerkblad - Die opbrengs van die aarde : uit die Woord

Volume 109, Issue 3197
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die verspieders was diep onder die indruk van die oorvloedige vrugte wat hulle in die beloofde land gevind het. Hulle was tewens vir so 'n lang tyd nou reeds gewoond aan die karige opbrengs van die barre streek waardeur hulle getrek het, dat dit sekerlik nie anders kon as dat hulle uiters beïndruk deur die nuwe oorvloed moes wees nie. Hulle kom wys dan ook die nuwe oorvloed deur 'n druiwetros wat aan 'n drastok tussen twee manne gedra moes word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC186794
2007-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error