1887

n Die Kerkblad - Bid voortdurend vir die Teologiese Skool : van die Teologiese Skool

Volume 109, Issue 3197
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die jaar 2007 het vir die personeel van die Teologiese Skool Potchefstroom, soos vir die meeste van ons mense, met 'n groot spoed begin. Daar is strategies vir die jaar beplan en ander belangrike beplanningsvergaderings is gehou oor 'n verskeidenheid sake: die ontvangs en inskakeling van nuwe studente, die benutting van fasiliteite vir die Skool en Fakulteit, die finalisering van beurse aan studente vanjaar en vele ander sake. Die Dagbestuur van die Kuratore het die uitslae van voorgraadse studente na die November eksamen behandel en gesprekke is met 'n hele aantal studente hieroor gevoer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC57333
2007-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error