1887

n Die Kerkblad - Plaasskole en sending : tema : boerdery

Volume 109, Issue 3197
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Volgens die Skrif beteken sending die kerk se totale gerigtheid op die ongelowige wêreld om, volgens opdrag van Christus, met woorde en dade ongelowiges tot bekering op te roep en die Naam van God so te verheerlik. Evangelisasie beteken volgens die Skrif die woordelikse verkondiging van die evangelie van God se genade in en deur Jesus Christus aan almal wat vreemd en vervreemd is van God en sy kerk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3197/EJC57338
2007-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error