1887

n Die Kerkblad - Die etiek van billikheid en regstellende aksie in sport : hoofartikel

Volume 110, Issue 3198
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vraag na regstellende aksie in sport is vanjaar 'n besondere aktuele onderwerp. Die Wêreldbeker-krieketspan is vanjaar aangewys en neem tans (tydens die skryf van hierdie artikel) deel aan die Wêreldbekertoernooi, terwyl die rugbyspan vir vanjaar se Wêreldbeker later vanjaar aangekondig sal word. Uit die keuse van die krieketspan blyk duidelik dat 'n aantal sogenaamde kwotaspelers ingesluit is, en volgens mnr. Khompela, voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee vir sport, behoort transformasie in rugby ook bespoedig te word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3198/EJC57378
2007-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error