1887

n Die Kerkblad - Hoe is ons as Christene ... goeie grootouers? : tema

Volume 110, Issue 3202
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wie kan selfs as Christen sê dat hy/sy 'n goeie grootouer is? 'n Geliefde grootouer dalk, al rammel dit ook hoe van die gebreke. Gaaf, wonderlik. Dis ook moontlik dat 'n kleinkind se toegeneentheid oormatig met soetgoed en geskenkies verkry is. Goeie grootouer of 'n verwenner? 'n Kleinkind se kuiertjies, geselsies, drukkies verskaf aan grootouers groot vreugde en plesier, en kommer by sy/haar ongesteldheid. Oupas sal vrymoedig erken dat kleinkinders 'n spesiale plekkie vir hul oumas in hulle harte het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3202/EJC57493
2007-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error