1887

n Die Kerkblad - Hoe is ek as Christen ... 'n goeie ma? : tema

Volume 110, Issue 3202
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Verantwoording oor ouerskap kan soms ongemaklik en selfs pynlik wees as ons in terme van uiterlike sukses en resultate dink. Hoe dikwels vra 'n teleurgestelde ouer: "Wat het ek dan verkeerd gedoen?" Die kerngerusstelling vir die Christengelowige - in watter situasie ook - is Paulus se woorde in Galasiërs 5:25: "Ons lewe deur die Gees", met die eenvoudige uitspel van die verantwoordelikheid: "... laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal". As dit die geval is, is dit nie nodig om ons lewe te kompartementeer nie. Die komponente van die "vrug van die Gees" (vs 22) - - is integrerend en sluit ook ons moederskap in. En die nege genoemde eienskappe worstel 'n mens - ook ten opsigte van die opvoedingsproses - biddend uit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3202/EJC57495
2007-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error