1887

n Die Kerkblad - Politieke vervolgings ... waarheen nou? : brandpunt

Volume 110, Issue 3203
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vervolging van oudminister Adriaan Vlok, genl. Johann van der Merwe en ander amptenare weens beweerde misdade uit die apartheidstyd, staan tans in die brandpunt. Dit bring ook verskeie etiese vrae na vore. Aan die een kant is daar die eis om geregtigheid, aan die ander kant die besef dat versoening in Suid-Afrika deur 'n nuwe reeks vervolgings ernstig bedreig kan word. Dit kan met reg genoem word wat in die etiek bekendstaan as 'n botsing van pligte: ek moet "A" doen, maar dan bly "B" onvermydelik in die slag, met dalk nog meer negatiewe en verkeerde gevolge. Hoe moet ons hierdie saak beoordeel, en het ons as kerke 'n bydrae om tot die debat te lewer?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3203/EJC57532
2007-09-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error