1887

n Die Kerkblad - Gereformeerde spiritualiteit : redaksioneel

Volume 110, Issue 3203
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is die afgelope aantal jare baie besin en geskryf oor die betekenis van die begrip spiritualiteit, ook spesifiek wat "gereformeerde spiritualiteit" betref. "Spiritualiteit" is ?n veelkleurige begrip en neem in verskillende kerktradisies verskillende vorme aan. So word byvoorbeeld verwys na die meer sakramentele spiritualiteit van die Rooms-Katolieke Kerk, die meer mistieke spiritualiteit van die Oosterse Kerk, die meer ervaringspiritualiteit van die Charismatiese kerke en die meer nugtere spiritualiteit van die gereformeerde tradisie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3203/EJC57536
2007-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error