1887

n Die Kerkblad - Word alle mense salig? : diskussie

Volume 110, Issue 3206
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Onlangs het twee prominente persone opinies uitgespreek wat klaarblyklik die Bybelse leer oor verlossing verwerp. Die aartsbiskop is in die pers aangehaal as sou hy gesê het dat Christene hulle nie moet aanmatig om te dink dat net Christengelowiges salig kan word nie. Prof. Christina Landman het (onlangs) in 'n radiogesprek met prof. Koos Vorster die "geloofsuitspraak" gemaak "dat die liefde van God só wyd en alomvattend is dat alle mense (ingeslote dus dié wat Christus verwerp) salig sal word".

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57587
2007-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error