1887

n Die Kerkblad - Die kerke irrelevant vir die samelewing ... (1) : is dit ons eie skuld? : diskussie

Volume 110, Issue 3206
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Êrens is daar fout! Iets klop eenvoudig nie! Sondae hoor miljoene mense (na raming 77% van ons bevolking) dat ons mekaar moet liefhê en dus weerhou van byvoorbeeld geweld, verkragting en moord. Hoe rym dit met die 500 000 gevalle van gewelddadige misdaad, 55 000 (slegs aangemelde) verkragtings en 19 000 moorde per jaar? Is dit nie 'n duidelike bewys dat die Christelike geloof en die kerke weinig - indien enige - invloed op die breë samelewing het nie? Onthou dat bogenoemde gevalle maar net drie voorbeelde is van veel breër sosiale verval. Die lysie sou nog veel langer gemaak kon word deur te wys op morele agteruitgang, korrupsie, wetteloosheid, ensovoorts.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57588
2007-12-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error