1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met... Marina van Loggerenberg

Volume 110, Issue 3206
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Marina Van Loggerenberg (néé Venter), matrikuleer in 1961 aan Alberton Hoërskool waar sy hoofmeisie was. Sy behaal die BA-graad met Afrikaans, Nederlands, Geskiedenis en Bybelkunde as hoofvakke in 1964, en die UOD in 1965 aan die PU vir CHO, waarna sy die onderwys as professionele loopbaan betree. In 1974 behaal sy die Hons BA-graad in Bybelkunde, Hons BEd in 1979 en MEd in 1984, ook aan die PUK. Gedurende haar studentejare dien sy op die koshuiskomitees van Oosterhof en De Klerkhuis, toer saam met die Alabama-studentegeselskap as lid van die orkes en ligte operetteprogramme, speel verskillende musiekinstrumente (want met die toer deur Suidwes (Namibië) het 'n mens mos baie tyd om al die instrumente in die orkes te bemeester). Sy ontvang ook die besondere toekenning van akademiese erekleure van die PU vir CHO. In 1989 behaal sy 'n doktorsgraad aan die Randse Afrikaanse Universiteit met 'n proefskrif getiteld : "Die skool in die spanningsveld tussen gemeenskaplikheid en diversiteit."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3206/EJC57596
2007-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error