1887

n Die Kerkblad - Jesaja 12 : 1-6 - 'n profetiese vreugdeslied : aktueel

Volume 110, Issue 3207
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jesaja 12, 'n profetiese lied van ses verse, is vol vreugde en beloftes van God se teenwoordigheid. Hierdie triomfantlike lied met sy messiaanse implikasies is die slot van 'n deel van elf hoofstukke oor Juda en Jerusalem.


Hedendaagse vakkundiges verdeel die boek Jesaja in twee dele : hoofstukke 1-39 en 40-66. Hulle voer aan dat verskillende aksente - oordeel en vertroosting - moontlik kan dui op verskeie skrywers. 'n Volgehoue tema dwarsdeur die boek wat egter die siening van een skrywer voorstaan, is die frase : die Heilige van Israel (12:6). Hierdie Naam en titel van God oorspan beide dele (12 keer in hoofstukke 1-39 en 14 keer in hoofstukke 40-66). Die Evangelieskrywers en ook Paulus verwys na 'n enkele profeet (Matt 3:3; Luk 3:4-6; Joh 12:38-41; Rom 10:16, 20).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57615
2008-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error