1887

n Die Kerkblad - Die verlange van die Koragiete : aktueel

Volume 110, Issue 3207
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die psalms van die Koragiete is van die mooistes in die Bybel. Psalms 42-49, 84, 86, 86 en 88 is deur hulle geskryf. Hierdie psalms het 'n bekoring en 'n diepsinnige tema wat spreek van hoop, geloof, liefde en verlange - 'n smeking om naby God te wees. Psalm 42 : "Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?" Dan die vraag wat ook roep : "Wanneer sal ek ná swerftog en benouing God weer sien in klaar aanskouing?"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57616
2008-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error