1887

n Die Kerkblad - Die kerke irrelevant vir die samelewing? (2) Betrokkenheid by die samelewing - hoe dit bereik kan word : diskussie

Volume 110, Issue 3207
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vrae wat in die vorige artikel gestel is, kan konkreet met 'n hipotetiese geval verduidelik word. Wat sal gebeur as al die predikante, pastore en priesters begin staak deur op te hou preek? En die "gewone" Christene (na raming 77% van ons bevolking) nie meer kerk toe wil gaan nie? Sal die wêreld daarbuite dit agterkom en tot stilstand kom? Of sal die samelewing nie eers van so 'n godsdienstige staking bewus wees nie, omdat die lewe normaalweg voortgaan?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3207/EJC57618
2008-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error