1887

n Die Kerkblad - Gaan dit regtig so sleg met ons hier in Suid-Afrika? : brandpunt

Volume 110, Issue 3208
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer dinge in hulle lewe skeefloop, het baie Afrikaners - ook Christen-Afrikaners - die gewoonte ontwikkel om smalend te sê: "Dis mos hoe dit gaan in die nuwe Suid-Afrika!" En baie kla verwytend: "Dit gaan baie sleg (met ons) in Suid-Afrika!" Ander sê dit reguit: "Daar is géén toekoms vir ons en veral vir ons kinders nie." Dikwels is dit Afrikaners wat hulle in die buiteland gevestig het, wat die hardste stemme laat hoor oor hoe sleg dit in Suid-Afrika gaan, en wat hulle byna verlekker in elke brokkie slegte nuus uit hulle ou vaderland. In hierdie wil ek saam met die leser met hierdie fatalistiese en verwytende ingesteldheid oor ons hier-wees in Suid-Afrika, biddend - en in ootmoed - voor die Here gaan staan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3208/EJC57652
2008-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error