1887

n Die Kerkblad - Appèl uit die apokriewe? : fokusartikel

Volume 110, Issue 3209
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was die "pragtige beeld" - soos 'n Lutherkenner dit noem - van 'n appelboom wat deur die Duitse Hervormer gebruik is om sy manier van Bybellees te illustreer. "Aan al die takke van die boom het ek reeds by geleentheid geskud," sê Luther, "en appels daarvan gekry. Daarmee het hy ongetwyfeld ook "appels" van die sogenaamde apokriewe boeke bedoel! Hy haal immers in sy geskrifte soms dááruit aan - soos Calvyn ook enkele kere in sy doen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3209/EJC57679
2008-03-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error