1887

n Die Kerkblad - Calvyn 'n moordenaar? : aktueel

Volume 110, Issue 3210
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die redaksie het 'n baie lang brief van Louis Viljoen van Kroondal ontvang waarin hy Calvyn as 'n "dubbele moordenaar" en as teologiese dwaalgees tipeer. Omdat die brief te lank vir publikasie is, word die kern daarvan hier kortliks vir ons lesers saamgevat:


Calvyn word daarvan beskuldig dat hy (mede)oorsaak was van die teregstelling van die mediese dokter Jacques Gruet en Michael Servetus - asook talle Anabaptiste - omdat hulle dit durf waag het om Calvyn te kritiseer. Verder: om Calvyn 'n "uitstekende eksegeet" te noem, is "uiters misplaas". Sy Insitutsie dra wel die stempel van "groot intellektuele vermoë, maar nie van geestelike rypheid nie". Calvyn aanvaar (foutiewelik) die suigelingdoop en maak "geen melding van die noodsaaklikheid van wedergeboorte" nie. Die Calvinisme neem die verbondsteologie foutiewelik as grondslag en misken so die noodsaaklikheid van wedergeboorte en geloofsdoop. "Dit is ter wille van die verdediging van God se waarheid en karakter dat ons die foutiewe Calvinistiese teologie aan 'n Skriftoets moet onderwerp."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57705
2008-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error