1887

n Die Kerkblad - Waarom emigreer mense? : fokusartikel

Volume 110, Issue 3210
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit was tyd om te groet. Ek en my liefste moedertjie kon mekaar nie in die oë kyk nie. Kop onderstebo, met 'n sakdoek styf vasgeklem in 'n gespanne vuisie en trane wat stilweg oor haar wange biggel. Ses weke vroeër is my pa oorlede, en hier was ek en my driejarige dogtertjie op pad Nieu-Seeland toe ... permanent. Tot vandag toe, tien jaar later en rustig en gelukkig gevestig in Australië, kan ek maar net nie ontslae raak van 'n hol kol op die krop van my maag wanneer en waar ook al ek myself op 'n lughawe bevind nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3210/EJC57716
2008-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error