1887

n Die Kerkblad - Wat is waarheid? : hoofartikel

Volume 110, Issue 3212
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die vraag van Pilatus aan Jesus, ''Wat is waarheid?'' (Joh 18:38), het teoloë en filosowe deur die eeue besig gehou en daar is diepsinnige teorieë hieroor ontwikkel. Mens sou Pilatus nou nie juis as 'n diepsinnige filosoof kon beskryf nie, maar wel as pragmatiese (of eerder pragmatistiese) politikus. Nietemin bly sy vraag van blywende betekenis.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3212/EJC57781
2008-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error