1887

n Die Kerkblad - Bloedrivier : gelofte, belofte of eedswering? : fokusartikel

Volume 110, Issue 3213
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die gelofte van 16 Desember word soms bestempel as 'n kollektiewe eed in ons volk se geskiedenis. Kon ons voorouers by Bloedrivier werklik 'n eed aflê wat hulle nageslag aan so 'n onderneming bind? word dikwels gevra. Saam met die vraag kom gewoonlik die suggestie dat so 'n eed ongeldig was en dat ons daarom nie verplig is om dit na te kom nie.


Miskien moet ons die vraag, in die lig van die tema van hierdie uitgawe van , anders stel: Het ons voorouers by Bloedrivier met die gelofte werklik 'n eed afgelê?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3213/EJC57796
2008-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error