1887

n Die Kerkblad - GTV 2008 ... Sinode 2009? : diskussie

Volume 110, Issue 3214
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die positiewe wat na my mening in die boek "Manlik en vroulik in die kerk - Geslagtelikheid en die besondere dienste" (wat tydens die GTV van 2008 behandel is) na vore gekom het, is die volgende :

  1. alle partye erken die hoofskap van die man oor die vrou as 'n Godgegewenheid;
  2. alle partye erken dat Febe (Rom 16 : 1) nie as voorbeeld van die vrou in die (diaken)amp misbruik mag word nie;
  3. alle partye erken dat Galasiërs 3 : 28 geensins as kernvers misbruik mag word om daardeur alle onderskeid tussen man en vrou op te hef en as argument te gebruik dat die vrou wel in die besondere dienste mag dien nie;
  4. alle partye is gedwing om hulle wyse van denke en "by antwoorde uitkom" duideliker bekend te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3214/EJC57820
2008-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error