1887

n Die Kerkblad - Dr. Bob Wielenga : die redakteur gesels met...

Volume 110, Issue 3215
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Barend Wielenga is in 1943 gebore in die Gereformeerde pastorie in Capelle aan de Ijssel (Nederland), in 'n gesin met vyf seuns en drie dogters. Vier van die seuns het teologie gestudeer en twee het predikant geword. Ek behoort tot die vierde geslag predikante in ons familie.


In Rotterdam het ek in 1963 aan die Marnix Gymnasium gematrikuleer. Van 1964-1967 het ek aan die Theologische Hogeschool van die Geref. Kerken Vrijgemaakt in Kampen gestudeer. Ná die konflik in hierdie kerke in die sestigerjare het ek afgestudeer aan die Vrije Universiteit in Amsterdam, waar ek ook nog doktorale studies in missiologie gedoen het onder prof. Joh Verkuyl.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3215/EJC57858
2008-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error