1887

n Die Kerkblad - Orakels van God in krisis? : van oraloor

Volume 110, Issue 3216
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Baanbrekende studie oor orakels in die eerste eeu na Christus is onlangs aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom, Suid-Afrika, voltooi. Die studie vergelyk 'n tot nog toe onderbeligte boek van die bekende Griekse skrywer Plutarchos 'n tydgenoot van die apostels, met die Vroegste Christendom. Plutarchos was bekommerd oor die Griekse gode wat nie meer "gepraat" het nie, terwyl die skrywers van die Nuwe Testament juis aanspraak gemaak het op skriftelike openbaring van God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57870
2008-10-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error