1887

n Die Kerkblad - Martin Luther : "deur oop deure in die paradys" : kerkhervorming

Volume 110, Issue 3216
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar bestaan enkele afbeeldinge van Luther met 'n swaan. Hieraan kleef 'n wonderbaarlike stukkie geskiedenis. Dit neem ons 'n eeu terug voor Luther sy stellinge op 31 Oktober 1517 teen die Slotkerk van Wittenberg gespyker het - om presies te wees 102 jaar voor die stellings van Luther. Dit bring ons by die jaar 1415, toe daar 'n belangrike Konsilie in Konstanz (Switserland) gesit het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3216/EJC57878
2008-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error