1887

n Die Kerkblad - Die Redakteur gesels met ... ds. MN Banze : gesprek

Volume 110, Issue 3217
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek is die oudste van 'n gesin met vier kinders. My pa is oorlede toe ek 12 jaar oud was. Na die afsterwe van my pa het my ma ons gesin versorg, en die lewe was nie maklik nie. Sy het daarin geslaag om ons skool te laat gaan, ten spyte van baie moeilike lewensomstandighede. Twee jaar ná die dood van my pa, is my jonger broer ook oorlede. Gedurende daardie tyd het ek gevoel dat die lewe teen my gedraai het. Ek het tot die gereformeerde geloof gekom deur die bediening van , onder leiding van wyle ds. Aaron Kayayan. Ek was een van die eerste lidmate van die .

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/110/3217/EJC57917
2008-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error