1887

n Die Kerkblad - Die GKSA en die ekumene : fokusartikel

Volume 111, Issue 3220
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Ekumene" is 'n woord wat uit die Nuwe Testament kom. Dit is afgelei van die Griekse woord . Uit die lang ontwikkelingsgeskiedenis van die betekenis van die woord vanaf die gebruik daarvan in die Nuwe Testament dui dit op die wêreldwye geloofsverhoudings van kerkgemeenskappe - maar ook op dié van individuele gelowiges - oor die grense van kerkformasies en lande. Eintlik kan gesê word dat die term ook 'n geestelike houding verteenwoordig waardeur die dringende bewustheid van en die verlange na die eenheid van die kerk van Christus vergestalt word. So het die "ekumeniese beweging" die wêreldwye proses na 'n groter uitdrukking van eenheid en samewerking onder alle Christene geword.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58032
2009-02-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error