1887

n Die Kerkblad - Aan God die dank vir ons kerkjeug! : fokusartikel

Volume 111, Issue 3220
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir dekades het ons kerke die JV-bedeling geken en daar is groot en goeie werk gedoen. Talle geleenthede het gefigureer, goeie toerusting en selfstandigheid van die jongmense self is beklemtoon. Sedert 1982 is groter eienaarskap van die kerke self voorsien en verwag om om te sien na die jeug. In deeglike studie is die rol van die plaaslike kerk en elke ampsdraer uitgestippel om die jeug te lei en te begelei in selfstandige geloof. Die ontwikkeling van jeugsorg naas formele katkisasie het 'n nuwe en werklike uitdaging geword om so aan die Skrif gehoorsaam te wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58034
2009-02-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error