1887

n Die Kerkblad - Die susters in aksie in die GKSA : fokusartikel

Volume 111, Issue 3220
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer ons praat van die "susters" in die GKSA, bedoel ons al die vroulike belydende lidmate van hierdie kerke. Hulle maak volgens statistiek ongeveer 50% uit van die lidmatetal van die om en by 90 000 mense wat gereken word as behorende tot die Gereformeerde Kerke in die land.


Ons praat van mekaar as "susters" na aanleiding van die Bybelse taal waarin daar verwys word na die lidmate van die kerk van Christus as synde "broers" en "susters" - , en die broers en susters van Christus, die Seun van God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/111/3220/EJC58035
2009-02-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error