1887

n Die Kerkblad - Wesrand "Die Here het groot dinge aan ons gedoen ..." : fees 150

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Klassis Wesrand het op 7 en 8 Februarie 2009 feesgevier by die Paardekraal Monument (Krugersdorp). 'n Aantal kampeerders het van Vrydag af op die feesterrein uitgekamp. Teen Saterdagoggend het die getalle sterk toegeneem. Oud en jonk het aan die Doppersport deelgeneem. Sakresies, eiergooi, driebeenresies en baie meer het vir groot pret en gelag gesorg. Daarna was dit ernstige sake toe die gemeentes teen mekaar tougetrek het, maar daar kan nie gesê word dat daar uiteindelik 'n wenner was nie!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58105
2009-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error