1887

n Die Kerkblad - Calvynjaar 2009 : aktueel

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"CALVYN 500" is die gepaste tema vir 'n volgepakte jaar waar letterlik in alle wêrelddele aan die lewe en werk van hierdie "Reformator" of "Kerkhervormer" aandag gegee gaan word. Allerweë, so te sê deur vriend en vyand, word sy bekwaamheid en invloed vandag eintlik universeel erken, veral deur diegene wat op hoogte is van die nuutste navorsingsresultate op hierdie gebied. Ou beskuldigings wat al eeue teen sy kop geslinger word, en wat feitlik deur die bank almal op een lasterlike biografie van 1577 deur Hieronymus Bolsec, La Vie de Calvin, teruggaan, is lankal weerlê vir dít wat dit is : skinderstories en gerugte deur vyande van die gereformeerde belydenis. Selfs in die moderne "Catholic Encyclopedia" lees ons oor Calvyn dat hy ongetwyfeld die "greatest of Protestant divines" is en, "perhaps, after St. Augustine, the most perseveringly followed by his disciples of any Western writer on theology".

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58121
2009-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error