1887

n Die Kerkblad - Skietvoorvalle op skool - simptoom waarvan? : aktueel

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Paar weke gelede loop 'n 17-jarige oudleerling van 'n skool in Duitsland die skoolterrein binne en skiet in 'n koeëlreën 15 mense dood. Dieselfde week gebeur dit in die VSA en twee weke later in Maart skiet 'n jongman in 'n kleuterskool in Lyon, Frankryk, agt mense plat. Die swaardvoorval van verlede jaar in ons eie land, waar 'n gemaskerde leerling 'n ander een neervel, lê nog vars in die geheue.


Wat veroorsaak dat 'n skynbaar stil en teruggetrokke seun, wat uit 'n gewoonwetsgehoorsame gemeenskap kom, blindelings op mense kan losbrand en onskuldiges laat sterf? Navorsing in Europa toon dat daar nie een bepaalde oorsaak vir hierdie soort geweld is nie, en daarom ook geen eenvoudige antwoord enoplossing nie. Ons kan alleen maar risikofaktore identifiseer en dit probeer verminder.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58122
2009-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error