1887

n Die Kerkblad - Aan wie se kant is God? : redaksioneel

Volume 112, Issue 3222
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As die saak van kerk en politiek na vore kom, sien baie mense dit as 'n teenstrydigheid, 'n paradoks. Daarmee word gesê dat die kerk niks met die politiek te doen het nie en die politiek het ook niks met die kerk te doen nie. Elkeen is as 't ware 'n geslote, ondeurdringbare samelewingsverband waar die een nie 'n skrefie opening na die ander het nie. Die slotsom is dus : Die kerk moet sy neus uit die politiek hou en die politiek moet sy neus uit die kerk hou. Dié standpunt skep die idee dat jy op hierdie vlak te doen het met twee onversoenbare beginsels, twee onverenigbare lewensterreine.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3222/EJC58125
2009-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error