1887

n Die Kerkblad - GKSA Fees 150 - klein voor God : Fees 150

Volume 112, Issue 3223
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Van dwarsoor die land het mense saamgekom. Ondanks die moeilike ekonomiese tye wat ons beleef, het die opkoms die verwagtinge oortref. Vanweë die verspreiding van die feesverrigtinge oor 'n groot area, is dit moeilik om 'n akkurate getal te skat. Koerante het die getal op twaalfduisend bereken, nege- of tienduisend sou miskien eerder in die kol wees. Maar dit is ook nie die belangrikste nie. Belangriker is die gesindheid wat geheers het. Daar was 'n gees van positiewe opgewondenheid. Mense wat mekaar jare laas gesien het, het mekaar weer ontmoet, en ou familie- en vriendskapsbande versterk. "Is dit nie wonderlik dat Gereformeerdes op hierdie manier kan saamkom nie? Ons moet dit op 'n gereelde basis doen", en : "Hoe trots is ek nie om 'n Dopper te wees nie!", was van die opmerkings wat oor en oor opgeklink het. Die Tent van Samekoms het 'n kuierplek gebied waar met tye ook lekker saamgesing is. En die talle stalletjies waarin koop- en eetware aangebied is, was elkeen ook 'n treffer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3223/EJC58135
2009-05-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error