1887

n Die Kerkblad - Verstommende belangstelling in Calvyn en gereformeerde leer en lewe in Indonesië : van oraloor

Volume 112, Issue 3224
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ek het die voorreg gehad om onlangs 'n bestuursvergadering van die World Reformed Fellowship in Jakarta, Indonesië, by te woon. Daarmee saam is twee konferensies gehou: Die Asiëstreek van WRF het 'n konferensie gehad oor teologiese opleiding, waar ek 'n lesing gegee het oor die werk van die Heilige Gees in holistiese indiensopleidingsmodelle van predikante in ontwikkelende lande. Ek was verbaas oor die instemmende belangstelling wat daar was by die meer as 60 predikante uit Sjina, Hong Kong, Indië, Sri Lanka, Singapoer, Korea, Mianmar, Nepal en Manilla. Mens kry die indruk dat daar 'n warm, hartlike, oortuigde liefde vir die gereformeerde leer, gepaardgaande met 'n ywer vir sending en evangelisasie onder Christene op baie plekke in Asië aan die groei is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58158
2009-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error