1887

n Die Kerkblad - Die verwaande kind van God ... : fokusartikel

Volume 112, Issue 3224
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woorde van Lukas 15 : 12 is baie meer as 'n versoek. In 'n sekere sin is dit ook meer as 'n bevel. By nederig-nugtere nadenke besef 'n mens dat die woorde van dié Bybelvers in werklikheid die weerspieëling van diepgewortelde verwaandheid is. Aanmatigend ... 'n jongste seun wat blatant opvra wat hom op die stadium wat hy vra, nie toekom nie. Verlore by die huis al. 'n Verwaandheid wat hy in die spreekwoordelike ver land net sou gaan voortsit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3224/EJC58169
2009-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error