1887

n Die Kerkblad - Bedieningsooreenkoms gesluit tussen Naboomspruit en Vaalwater : van oraloor

Volume 112, Issue 3225
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Sondag 7 Junie 2009, tydens die erediens op Naboomspruit, is ds. Albert Berg van die Geref. Kerk Vaalwater en sy gesin amptelik in die Geref. Kerk Naboomspruit as "medeleraar" verwelkom. Die erediens is deur ds. Berg gelei. Dit was die finale stap van 'n bedieningsooreenkoms wat deur die kerkrade van die twee selfstandige gemeentes beding is. Volgens die ooreenkomsa sal ds. Berg twee dae per maand in Naboomspruit behulpsaam wees met huisbesoek in die gemeente. Verder sal ds. Berg ook een Sondag per kwartaal in Naboomspruit optree, en ds. Noëth op Vaalwater.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3225/EJC58185
2009-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error