1887

n Die Kerkblad - Suksesvolle Kerkhistoriese Seminaar : van oraloor

Volume 112, Issue 3226
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons kerke se geskiedenis leef in die harte. Dit was die gewaarwording met die aanbieding van 'n seminaar op 24 Julie rondom die GKSA-kerkgeskiedenis in die kerksaal van Potchefstroomgemeente ... 'n seminaar wat gespruit het uit die ondernemingsgees van ds. Peet Coetzee en uiteindelik in samewerking met die Deputate Historiese Sake van die GKSA die lig gesien het. Van oraloor (so ver as Naboomspruit, Bloemfontein en selfs Duitsland) het die sowat 43 deelnemers gekom. Die belangstelling was ook verspreid oor kerkverbande heen onder lidmate, studente, argiefpersoneel, emeritus- en ander professore en predikante.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3226/EJC58209
2009-08-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error