1887

n Die Kerkblad - Gaan die Dopperkerk skeur? : diskussie

Volume 112, Issue 3227
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is verskille, ons kan dit nie ontken nie. Sommige Gereformeerdes is sterk teen die sinodebesluit gekant dat vroue nie in die regeerampte (predikant en ouderling) mag dien nie. Drie gemeentes het verklaar dat hulle voortgaan met die bevestiging van dames in dié ampte. Aan albei kante voel mense seergemaak oor sommige reaksies in die pers. (Sommiges neem kennelik nie die konteks van die besluit in ag nie, en baie verstaan eenvoudig nie hoe kerkregering werk nie.) Feit is dat dit 'n legitieme vraag is of die GKSA gaan skeur oor hierdie punt, of nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58247
2009-09-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error