1887

n Die Kerkblad - Perspektief op dwepery : hoofartikel

Volume 112, Issue 3227
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die tydskrifrakke in die winkels is vol tydskrifte met 'n Christelike inhoud in Afrikaans en Engels. Op die mees moderne wyse word die artikels in tydskrifte aangebied in kleur en moderne grafika, met 'n appèl op die lesers ten opsigte van hulle aktiwiteite as gelowiges. Die lesers word opgeroep om in hulle verhouding met God, met hulle medemens, die gemeenskap, die natuur, aktief en spontaan besig te wees uit die Woord en te tintel van opgewondenheid en geloofsentoesiasme. Ten goede of nie altyd heeltemal ten goede nie, word Christene op hulle roeping en verantwoordelikhede in die daaglikse lewe gewys.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3227/EJC58257
2009-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error