1887

n Die Kerkblad - In gesprek met iemand wat twyfel : fokusartikel

Volume 112, Issue 3228
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

U het seker ook al iemand hoor sê: As ek tog maar weer soos 'n klein kindjie kon glo en vertrou, sou my lewe soveel eenvoudiger gewees het! Iemand met geloofstwyfel het eendag gekla dat hy soms twyfel en soms geloofsekerheid het. Sy vriend se poging om hom te troos, was : "Toemaar, die son gaan ook elke dag onder, maar môre kom hy weer op." Die "trooswoord" skets nie die hele prentjie nie. Die son bly in 'n vaste posisie, relatief tot die aarde. Dit lyk of die son "opkom en ondergaan", maar eintlik is dit die aarde wat draai.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58278
2009-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error