1887

n Die Kerkblad - Ons behoort aan die Here : uit die Woord

Volume 112, Issue 3228
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dawid het met hart en siel oor baie jare goud en silwer bymekaargemaak vir die bou van die tempel in Jerusalem. In sy dankgebed in 1 Kronieke 29 het hy van sy bydrae en die bydraes van die volk gesê: "Here ons God, al hierdie goed wat ons bymekaar gemaak het om 'n huis vir u heilige Naam te bou, het ons van U gekry en dit behoort aan U." Dieselfde hoor ons in Psalm 50, waar die Here die voorgeskrewe diere-offers in perspektief stel : "Ek wil geen jong bul uit jou stal hê of bokke uit jou krale nie, want al die diere in die bos is Myne, die wild op duisend berge. Ek ken al die voëls op die berge; al wat roer op die veld, is Myne."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/112/3228/EJC58284
2009-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error